1.6 VOORRECHTSVLEIERS

e8     Gerhardus Johannes Hermanus (Gert), * 17-06-1853 en @ 28-08-1853 te Swellendam

X 22-07-1879 Susanna Martha STEYN te Swellendam, * 12-09-1856

f1      Johanna Wilhelmina, * 12-06-1880 en @ 18-07-1880 te Swellendam

X 04-02-1902 Lodewyk Christiaan STEYN te Swellendam, * 1880?

f2      Elsje Maria Dedrika, * 13-09-1881 en @ 20-11-1881 te Swellendam

X 29-03-1904 Dirk Cornelis STEYN te Swellendam, * 1881?

f3      Hans Jurie, * 11-06-1883 en @ 22-07-1883 te Swellendam

X 28-05-1912 Dirkie Cornelia LOURENS te Swellendam, * 1887?

g1     Gerhardus Johannes Hermanus (Gert), * 18-01-1913 te Mafeking en @ 01-06-1913 te Vryburg en + 28-10-1966 te Swellendam

X 14-12-1940 Margaretha Johanna Catharina (Rita) STEYN te Swellendam, * 18-04-1917 te Swellendam, + 04-04-1996

h1     Dina Johanna (Diana), * 18-07-1946 en @ 01-09-1946 te Swellendam

X Delano Theodore Paxton EVERSON, * 13-06-1945, + 13-06-1990

i1       Minette EVERSON, * 18-02-1974

i2       Erica EVERSON, * 16-05-1977

f4      Susanna Martha, * 26-07-1885 en @ 06-09-1885 en + 14-02-1982 te Swellendam

X 12-12-1916 Theunis Lodewyk STEYN te Swellendam, 13-02-1886 en + 14-05-1980 te Swellendam

f5      Petrus Paulus Steyn, * 03-04-1887 en @ 22-05-1887 te Swellendam

f6      Gerhardus Johannes Hermanus (Gert), * 15-10-1888 en @ 02-12-1888 te Swellendam

[Gert is in die rebellie as regeringsman doodgeskiet.]

f7      Theunis Lodewyk (Theuns Gouetand), * 25-05-1890 en +11-04-1955 te Swellendam

X 20-07-1920 Elsie Sophia STEYN te Swellendam, * 14-12-1893 en + 16-04-1953

g1     Cornelia Christina (Cora), * 24-10-1921, @ 04-12-1921, + 13-05-2002 te Swellendam

X 20-07-1948 Stephanus Petrus (Fanie) OLIVIER te Swellendam, * 24-01-1910 te Oudtshoorn en + 05-06-1980 te Bonnievale

h1     Elsie Sophia (Elsophie) OLIVIER, * 07-07-1949

h2     Stephanus Petrus OLIVIER (Stefan), * 24-01-1952, + 07-04-1969

h3     Cornelia OLIVIER, * 24-01-1956

h4     Linda OLIVIER, * 20-10-1965 te Bellville

X 13-12-1986 Theunis Gerhardus Kotze COETZEE (Theunis) te Bonnievale, * 12-11-1962 te Garies

[Linda het by Hoërskool Bonnievale en by Hoër Handelskool Worcester skoolgegaan en gewerk by PA Venter in Worcester van 1983 tot 2000. Werk tans (2010) as toesigkoördineerder by Pionierskool vir Blindes in Worcester. Theunis is winkeluitruster  wat hoofsaaklik vir ENB werk van Port Elizabeth tot in Transkei. Hy boer deeltyds op Hardevlei, Kotzesrus na sy pa se dood in 2006.]

i1      Cora COETZEE, * 22-11-1988 te Worcester

[Cora was hoofmeisie van Laerskool Worcester-Noord, prefek in Hoërskool Montana 2002 en studeer BCom Bemarking aan US in 2010, waar sy ook in die huiskomitee van Huis ten Bosch dien.]

i2      Erdine COETZEE, * 04-09-1992 te Worcester, tweeling

i3      Lindie COETZEE, * 04-09-1992 te Worcester, tweeling

g2     Gerhardus Johannes Hermanus, * 21-07-1923 en @ 02-09-1923 te Wolfskloof, Swellendam en + 24-04-1973

X 10-11-1956 Johanna Wilhelmina STEYN te Swellendam, * 26-04-1931 te Bakovenshoogte, Leeurivier

h1     Theunis Lodewyk (Theunie), * 16-03-1957 en @ 04-08-1957 te Swellendam

[Theunie werk by Parmalat op Bonnievale.]

X 31-12-1988 Aletta NEL, * 28-09-1961

i1      Thian, * 12-10-1990

i2      Altus, * 17-03-2000

h2     Zacharyda Gertruida (Zelda), * 16-05-1965 en @ 01-08-1965 te Swellendam

X 14-12-1996 Roelof Petrus Johannes MARÉ, * 19-09-1966

[Zelda is verbonde aan die SAPD op Swellendam en haar man werk by die Departement Landbou.]

i1       Ruben Linde MARÉ, * 18-03-2004

g3     Andries Frederik Willem (André), * 02-06-1925 te Swellendam, + 03-10-2003

X 18-08-1951 Magdalena Katrina (Lena) DE JAGER te Kraaifontein, * 14-09-1932 te Kraaifontein, + 19-07-2005

h1     Theunis Lodewyk, * 18-07-1952 te Kraaifontein, + 06-03-2000

[Theunis was ’n bemarker by Sanlam.}

X 03-04-1982 Adri KAPP, * 09-01-1960

[Adri se tweede huwelik is met André DE VILLIERS. Adri is skoolhoof van Pampoenkraal Pre-primêr in Durbanville. Sy en André toer gereeld na wildparke en soms oorsee met André se toerbesigheid.]

i1      Luzanne, * 21-11-1984

[Luzanne het na skool in Florida VSA as kelner by ’n gholflandgoed gaan werk. Sy keer terug en behaal in 2006 haar graad in Grafiese Kuns. Sy is tans (2013) produksiebestuurder by Jincom in Stellenbosch. In haar vryetyd doen sy grafiese ontwerp en die bemarking van sosiale media en sy stel ook belang in die omgewing en gesondheid. In 2006 is sy in die top 20 in SABS se “Young Design Achievers Awards” met ’n toestel wat met tydbesteding help.]

i2      Melanie, * 23-10-1987

[Melanie studeer (2013) Kommunikasiekunde deur Unisa terwyl sy voltyds werk as assitentbestuurder by Tokara-Delicatessen op Stellenbosch. Sy het ’n mooi sangstem en was deel van Hoërskool Stellenberg se beroemde meisieskoor. Sy het in 2002 na Europa getoer om deel te neem aan die Llangollen Eisteddfod en die “Choir of the World”-kompetisie. Hier het hulle onderskeidelik goue en silwermedaljes ontvang.]

i3      Jürgen Kapp, * 22-04-1998

[Jürgen is (2013) in Gr 9 by Durbanville-Hoërskool. Hy is betrokke by atletiek en hokkie en is ’n groot sokker-entoesias.]

h2     Maria Magdalena (Marlene), * 01-04-1958 te Bellville en @ 01-06-1958 te Kraaifontein

X 09-01-1982 John MURRAY, ¸ 26-10-1999

[Hulle het ’n geskenk- en troeteldierwinkel op Worcester gehad en ook skool- en sportklere vervaardig.]

i1       Mark MURRAY, * 22-07-1983

i2       Kevin MURRAY, * 29-09-1986

h2 XX 14-07-2007 Jacob Hendrik BEYERS (Japie) te Outeniqualand, *07-10-1953 te            Bellville

[Japie en Marlene is die pastoriepaar van die NG Gemeente Outeniqualand by Sinksabrug naby George.]

h3     André, *21-09-1962 te Kraaifontein

[André het by Bankfin gewerk en is tans ’n sakebestuurder.]

X 16-11-1996 Mariska SMIT, * 22-04-1968, geskei 09-12-1998 (Die egpaar was kinderloos.)

XX 24-04-2011 Yvonne McCARTHY te Durbanville, * 14-01-1971 te Worcester

i1       Evan, * 03-08-2011 te Durbanville

i2       Liam, *

g4     Theunis Lodewyk (Tonie), * 16-03-1928 en @ 06-05-1928 te Swellendam, + 27-05-1985

X Jacoba Isabella (Koba) CRONJE, * 15-12-1934

[Hulle het geboer op Voorrechtsvlei, Swellendam.]

h1     Susanna Johanna (Susan), * 17-04-1957 en @ 04-08-1957 te Swellendam, tweeling

X Wilhelm Wynand CROUS, * 14-10-1959

i1       Antoinette CROUS, * 01-08-1986

[Sy was in die Matriekeksamen van 2004 sesde beste presteerder in Kaapland.]

i2       Wynand CROUS, * 29-09-1992

h2     Elsie Sophia, * 17-04-1957 en @ 04-08-1957 te Swellendam, tweeling

X Jan Hendrik BRAND, * 23-08-1957, + 12-06-1991

i1       Altus BRAND, * 26-03-1988

h2 XX Paul BRUWER (Hy het drie kinders uit ’n vorige huwelik.)

h3     Theunis Lodewyk (Anton), * 09-06-1959 en @ 02-08-1959 te Swellendam en + 09-08-2005 te Caledon

X Arina BEUKES

[Anton het geboer op die plaas Eureka in die distrik Caledon. Hy het tragies gesterf toe die trekker op hom geval het toe hy werk gedoen het op die skoolterrein van die Hoërskool Overberg waar sy seun hoofseun was.]

i1      Theunis Lodewyk (Tonie), * 25-08-1987

[Tonie was in 2005 hoofseun van die Hoërskool Overberg in Caledon.]

i2      Dourina, * 23-02-1990

i3      Anri, * 31-10-1992

i4      Jacolé, * 29-06-1995

h4     Willem Cronjé, * 22-01-1962 en @ 01-04-1962 te Swellendam

X Cynthea

i1      Michaela, * 08-05-2002

g5     Petrus Paulus (Piet), * 26-08-1930 en @ 05-10-1930 te Swellendam

X 06-12-1952 Gloria ELLIS, * 16-06-1930

h1     Theunis Lodewyk, * 10-09-1953

X 05-04-1975 Ella Helena JANSEN VAN RENSBURG, * 29-03-1956

i1      Lucille, * 11-05-1977

X 18-07-1998 Martin DE JONGH, * 20-04-1972

i2      Yolandie, * 05-12-1978

X 29-01-2001 David Sydney CHAMIER, * 01-01-1974

h2     Susanna Elna Jacoba (Susan), * 18-02-1956

X 19-04-1986 Wilhelm CILLIÉ

i1       Charl Wilhelm CILLIÉ, * 07-12-1989

i2       Ruan Linde CILLIÉ, * 16-09-1992

h3     Pieter, * 27-09-1957

X 20-05-1978 Amanda VERMEULEN, * 08-02-1961

i1      Leigh Rory, * 02-11-1979

i2      Nicole Candice, * 30-07-1981

X 08-09-2001 Andries Johannes Hendrik ROBBERTS, * 09-05-1974

i3      Kirsten Mandy, * 24-11-1984

i4 Peter Ashley, * 28-08-1987

h4     Tertius, * 05-04-1962

X 18-08-1990 Jacqueline CUNLIFFE, * 15-12-1967

i1      Luke, * 29-10-1992

i2      Dale, * 07-01-1995

i3      Jessica Jenevere, * 05-03-1999

h5     Gerhard, * 31-01-1966

X 31-01-1987 Veronica OBERHOLZER, * 03-11-1965

g6     Hans Jurie (Has), * 22-11-1932 en @ 05-03-1933 en + 22-10-2004 te Swellendam

X 16-12-1958 Anna Petronella (Petro) POTGIETER te Swellendam, * 18-05-1936 te Swellendam, + 13-07-2010 te Swellendam

h1     Hans Jurie, * 12-10-1974 en @ 01-06-1975 te Swellendam

g7     Susanna Martha (Zane), * 22-03-1934 en @ 01-07-1934 te Swellendam

X 06-10-1956 Salamon Johannes VAN RENSBURG te Swellendam, * 04-12-1931,               + 30-06-1995

h1     Albertus Bernardus VAN RENSBURG, * 27-02-1958

h2     Elsie Sophia (Eliana) VAN RENSBURG, * 06-04-1961

h3     Alberta Susanna (Alba) VAN RENSBURG, * 24-11-1963

g8     Elna, *  1936? Sterf op ouderdom van ’n paar weke. Haar broer Piet het vir sy tweede dogter haar naam as middelnaam gegee ter gedagtenis aan haar.

g9     Johanna Wilhelmina (Wilna), * 12-08-1938 en @ 06-11-1938 te Swellendam

X 09-10-1965 Johannes Petrus (Nanie) WENTZEL te Swellendam, * 24-07-1928,                  + 28-10-1991

[Wilna was verpleegster en later tuisteskepper met baie stokperdjies. Nanie was bouer en later klerk by die Departement Finansies.]

h1     Elsie Sophia WENTZEL, * 13-06-1967

h2     Annamaria Johanna (Annamarie) WENTZEL, * 24-02-1969

h3     Johannes Petrus (Johann) WENTZEL, * 04-01-1974

h4     Theunis Linde WENTZEL, * 28-01-1977

h5     Rudolph Carel (Udo) WENTZEL, * 25-08-1978

f8      Barbara Johanna (Bappie/Tonnie), * 26-10-1892 en @ 04-12-1892 te Swellendam en + 08-10-1967 te Middelplaas, Heights, Joubertina

[Bappie het in 1914 ’n “Third Class Teachers’ Certificate (Senior)” verwerf. Na haar man se dood het sy vir baie jare ’n losieshuis in Ceres bedryf en haar dogter Hanna versorg wat weens spierdistrofie in ’n rystoel was. Sy het glo die lekkerste melktert ooit gebak.]

X Gabriël Johannes STEYN, * 03-07-1890 en @ 07-09-1890 te Swellendam en + 06-12-1936 te Worcester

g1     Susanna Martha STEYN (Susan/Ous), * 08-08-1920 en @ 03-10-1920 te Ceres

X 12-05-1945 Wilbert Hippert Heyns te Uniondale, * 09-01-1910 en @ 06-03-1910 te Joubertina en + 24-01-1974 te Middelplaas, Heights, Joubertina

[Susan het in 1939 ’n Primêre Onderwyssertifikaat en in 1940 die Hoër Primêre Onderwyssertifikaat in Naaldwerk aan die Paarlse Opleidingskollege behaal. Sy woon (2008) op Hermanus waar sy op 88-jarige ouderdom steeds 80% vir haar breiwerk, veral pragtige poppe, by die VLV kry.]

h1      George Hippert STEYN, * 17-12-1948 te Joubertina, + 27-11-1997 te Pretoria

X 18-12-1976 Marina SLABBERT te Reitz, * 16-06-1952

i1      Wilbert Hippert STEYN, * 14-10-1978 te Humansdorp

i2      Ina-Mari STEYN, * 05-11-1980 te Reitz

i3      Suzaan STEYN, * 28-07-1982 te Reitz

h2      Barbara Johanna STEYN, * 15-10-1950 te Joubertina

X 11-10-1975 Graham Lawrence PALMER te Joubertina, * 06-07-1946 te Johannesburg

i1      Duncan Lawrence PALMER, * 11-11-1980 te Mowbray, Kaapstad

i2      Alistair Graham PALMER, * 15-02-1983 te Mowbray, Kaapstad

h3      Marianne Susanna STEYN, * 02-01-1954 te Heights, Joubertina

X 30-09-1990 Christiaan Frederick HEYNS te Matjiesfontein, * 27-06-1937

h4      Anne-Marié STEYN, * 25-03-1958 te Heights, Joubertina

X 21-09-1991 Andrew Frederick DAWSON te Durbanville, * 19-08-1958 te Chesterfield, Derbyshire VK

i1      Martin Frederick DAWSON, * 14-06-1993 te Haywards Heath, West Sussex VK

i2      Suzanne Margaret DAWSON, * 09-11-1995 te Haywards Heath, West Sussex VK

g2     Johanna Susanna STEYN (Hanna), * 24-09-1921 en + 30-06-1965 op Ceres.

[Hanna het aan spierdistrofie gely. Sy was nooit getroud nie en het baie jare in ’n rolstoel deurgebring. Sy het pragtige borduurwerk gedoen en almal wat sy ontmoet het, moes hulle name in haar verjaarsdagboekie skryf.]

f9      Cornelia Christina, * 14-09-1894 en @ 14-10-1894 te Swellendam, + 10-05-1969

X 24-07-1928 Christiaan Diedericks VAN ZYL te Swellendam, * 28-10-1867, + 29-06-1948

g1     Gerhardus Linde VAN ZYL (Linde), * 16-09-1933 te Swellendam

X 19-10-1957 Adriana Johanna STEYN, * 19-06-1934 te Swellendam

h1     Riana VAN ZYL, * 12-05-1960 te Windhoek, Namibië

h2     Linda VAN ZYL, * 20-01-1963 te Windhoek, Namibië

f10    Dirk Cornelis, * 18-10-1896 en @ 29-11-1896 te Swellendam

X 18-12-1923 Johanna Jurina Anna (Jurine) STEYN te Swellendam, * 23-01-1903, + 27-02-1973

g1     Cornelia Christina (Christa), * 28-02-1924, + 19-10-1962

X 22-08-1944 Hermanus WOLFAARDT, * 16-08-1916, + 03-11 1970

h1     George Sebastiaan (Basjan) WOLFAARDT, * 11-05-1948

h2     Jurina WOLFAARDT, * 16-12-1950

g2     Gerhardus Johannes Hermanus (Gert), *09-11-1925, @ 03-01-1926 en + 16-01-1996 te Bonnievale

X 30-01-1953 Alida Magdalena EKSTEEN, * 19-08-1927 te Bonnievale en + 10-02-1999 te Bonnievale

h1     Dirk Cornelius, * 16-04-1954 te Bonnievale

X 16-06-1978 Annelie DE KOCK te Pretoria, * 26-01-1959 te Bonnievale

[Dirk het sy skoolloopbaan voltooi by die HTS Drostdy in Worcester en is opgelei as inspekteur van werke en boustruktuurtegnikus in die boubedryf en as eiendomsagent. Hy woon tans (2010) in Durbanville en hy werk as hoofbeplanner van werke by die SA Nasionale Botaniese Instituut by Kirstenbosch. Hy stel belang in tuinbou, musiek, die teken van bouplanne en projekbestuur. Hy is 'n kranige sportman wat veral uitblink in veelpyltjies en fietsry. Annelie het in Bonnievale grootgeword en werk in 2010 as persoonlike assistent by die ingenieursfirma Aurecon in Kaapstad. Sy hou van stap, lees, handwerk, musiek en binnenshuisversiering.]

i1      Sonica, * 24-02-1983 te Kaapstad

X 10-07-2010 Jacques BASSON, * 26-09-1985

[Sonica het aan die Hoërskool Stellenberg gematrikuleer, het 'n diploma in bemarking en entrepreneurskap verwerf en het 'n CAD-kursus voltooi. Sy werk as CAD-tekenaar by Aurecon in Kaapstad.]

i2      Dirk Cornelius, * 09-07-1986 te Kaapstad

[Dirk was 'n leerder by die HTS in Bellville, die CTI-Kollege in Durbanville en die Prestige-Kollege in Bellville. Hy het by Vodacom gewerk en is tans (2010) bestuurder van Cell C se The Third Network in Cape Gate Centre.]

h2     Alida Magdalena (Alma), * 13-11-1957 te Bonnievale

X 27-10-1979 Harold Raymond DATSON, * 05-05-1955 te Bonnievale, geskei 10-02-2003

i1       Raymond DATSON, * 24-10-1980 te Bellville

h2      XX 02-01-2010 Reginald Lawrence BUTLER, * 11-02-1959

h3     Jacobus (Jaco), * 24-05-1959 te Bonnievale

X 19-06-1981 Susanna Catharina (Susan) LOUW, * 05-12-1964

i1      Sunette, * 19-02-1982 te Witbank, + 24-04-1987 te Bonnievale

i2      Jacqueline, * 29-09-1985 te Witbank

i3      Nadine, * 23-04-1990 te Witbank

h4     Gerhardus Johannes (Gerrit), * 09-10-1961 te Bonnievale

X 07-07-1990 Jarica STEINMAN, * 19-03-1971

i1      Gerhardus, * 12-12-1990 te Potchefstroom

i2      Christiaan, * 12-06-1993 te Potchefstroom

h5     Jurinda, * 22-03-1965 te Robertson

X 14-12-1991 Michael Cecil ROOME, * 26-04-1961, geskei 27-03-2003

i1       Melinde ROOME, * 07-05-1992 te Durbanville

i2       Lené ROOME, * 07-12-1995 te Durbanville

g3     Susanna Martha, * 23-07-1927 en @ 04-09-1927 te Swellendam

X 15-04-1952 Petrus Paulus (Piet) STEYN te Montagu, * 24-04-1927

h1     Jakobus Louis STEYN, * 28-04-1953

h2     Johanna Jurina Anna STEYN, * 16-11-1956

h3     Maria Hendrika Johanna STEYN, * 30-06-1958

h4     Dirk Cornelius Linde STEYN, * 30-10-1961

g4     Andries Frederick Willem (Rooibaard), * 08-06-1929, @ 04-08-1929 te Swellendam, + 10-06-2001

X 01-03-1957 Cornelia Susanna (Cora) STEVENS, * 31-12-1930, + 10-01-1976

h1     Annette, * 24-06-1958

X Willie WALTERS ÷

i1       Henk WALTERS, * 01-11-1978

h2     Steven André, *19-08-1960

h3     Andries Frederick Willem (Silinder), * 01-04-1966

X Magrietha Martha Maria LOURENS, * 03-11-1959, ÷

i1      Juan, * 02-09-1992

h3      XX 27-01-2001 Gerrida Magaretha NEL (Rentia) te Hermanus, * 17-05-1975 te Loeriesfontein

i2      Jo-Marie, * 07-10-2001 te Atlanta GA, VSA

i3      Andre Jacques, * 24-02-2003 te Atlanta GA, VSA

i4      Owen Brady, * 14-01-2008 te Atlanta GA, VSA

g4 XX 26-01-1976 Zabeth JANSE VAN RENSBURG, * 28-07-1948

h4     Conrad James, * 22-11-1977

h5     Hendrina Cecilia, * 21-02-1980

h6     Dirk Cornelius, * 14-01-1982

h7     Johannes Janse van Rensburg, * 13-10-1983

g5     Jurina (Rina), * 09-03-1931 en @ 03-05-1931 te Swellendam, + 03-2004

X 15-12-1951 Jacobus Francois CONRADIE, * 13-07-1928, + 28-12-1992

h1     Johannes Petrus CONRADIE, * 10-01-1953

h2     Jurina CONRADIE (Riana), * 09-05-1954

X 2007 Dickie GILIOMEE

h3     Dirk Linde CONRADIE, * 05-02-1957

h4     Jacolize CONRADIE (Jackie), * 11-06-1958

X SMIT

h5     Christa CONRADIE, * 21-08-1960

h6     Jacobus Francois CONRADIE, * 11-10-1962

h7     Maria Susanna CONRADIE (Marisa), * 21-07-1967

X BOONZAAIER

i1      Martin BOONZAAIER

h8     Susanna Martha CONRADIE (Susan), * 26-01-1970

g6     Johanna Wilhelmina, * 02-11-1936 en @ 24-01-1937 te Swellendam

X 30-06-1956 Sarel Johannes Jacobus (Lofty) OBERHOLZER, * 23-07-1928, + 01-10-1990

h1     Jurina OBERHOLZER, * 07-10-1957

h2     Wilhelmina Jacoba OBERHOLZER, * 16-03-1961, tweeling

h3     Willem Jacobus OBERHOLZER, * 16-03-1961, tweeling

h4     Linde Dirk Cornelis OBERHOLZER, * 02-11-1967

g7     Dirk Cornelis, * 25-09-1938 en @ 06-11-1938 te Swellendam

[Dirk was in die polisiediens en tree af op Bonnievale.]

X Zacharia Gertruida Francina (Ria) KRIEL, * 12-09-1943 te Tafelkop, Vrystaat

h1     Dorothea Antonetta (Anet, geb LUBBE), * 13-03-1963 te Reitz, Vrystaat

[Anet is (2011) toesighouer by Pick & Pay in Welgemoed, Kaap.]

X 16-04-1980 Daniël Johannes (Danie) VON MÖLLENDORFF, * 25-09-1958, geskei 2002

i1       Danie VON MÖLLENDORFF, * 12-07-1980 te Worcester

j1     Danika VON MÖLLENDORFF, * 12-07-2009 te George

i2       Linde VON MÖLLENDORFF, * 25-06-1982 te Worcester

i3       Lizané VON MÖLLENDORFF, * 20-12-1985 te Worcester

j1     Lukas Linde Renier NEL, * 10-06-2008 te Brackenfell

h1    (2011) Verloof aan Grant JOHNSTON, * 03-01-1977 te Brackenfell

[Grant werk (2011) by Automotive Dynamik in Brackenfell.]

h2     Liniel, * 13-12-1972 te Heidelberg, Transvaal

X 01-02-1997 Van Zyl MEIRING, geskei

XX 04-10-2003 Chris GELDENHUYS te Worcester, * 09-09-1971

[Liniel werk (2011) by Bonnievale Antiques en Chris het sy eie sweis- en nutsman-onderneming in Bonnievale.]

i1     Carla GELDENHUYS, * 27-10-2006 te Worcester

h3     Marika Jurina, * 15-11-1974 te Stellenbosch

X 06-09-1997 Hein HOUGH te Nuy, Worcester, * 04-09-1972 te Edenvale

[Hein is (2011) bestuurder van George Photo Centre en Marika is nasorg- en aflosonderwyser by die Klouterwoud-Kleuterskool in George.]

i1     Elria HOUGH, * 13-09-2003 te George

i2     Aimée HOUGH, * 28-09-2006 te George

g8     Petrus Paulus (Piet), * 08-06-1940

X 10-10-1964 Yvonne VAN VUUREN, * 07-03-1943

h1     Dirk Cornelius, * 11-01-1966, + 28-10-1998

h2     Johannes Van Vuuren, * 30-09-1970

g9     Elsie Maria Dedrieka, * 24-10-1941 en @ 07-12-1941 te Swellendam, + 30-07-2004

X 05-10-1979 Lukas Marthinus DE VILLIERS, * 02-01-1936. Die egpaar was kinderloos.

g10  Elizabeth Magrietha (Bettie), * 08-04-1943 en @ 06-06-1943 te Swellendam, + 15-07-1995

X Johannes Christoffel (Hannes) BOTHMA, * 31-01-1940

h1     Johannes Christoffel BOTHMA, * 11-07-1960

h2     Dirk Cornelis BOTHMA, * 01-02-1963

h3     Abraham Francois BOTHMA, * 26-08-1964

h4     Gerhardus Johannes (Gerrie) BOTHMA, * 14-10-1968 te Worcester

X 13-05-2006 Vanessa CONNAN te Paarl, * 23-07-1981 te Upington

i1     Corné BOTHMA, * 27-05-2009 te Kaapstad

h5     Petrus Elmar BOTHMA, * 09-09-1975

g11  Barbara Johanna, * 02-03-1945 en @ 06-05-1945 te Swellendam

X 31-05-1969 Pieter NEEDHAM te Swellendam, * 07-01-1942, ÷ 02-05-1995

h1     Jurina NEEDHAM, 07-04-1970

h2     Barbara Susanna NEEDHAM, * 05-09-1973

h3     Pieter NEEDHAM, * 29-10-1977

h4     Johanna NEEDHAM, * 28-07-1985

g12  Maria Hendrika (Marika), * 25-01-1948 en @ 07-03-1948 te Swellendam

X 14-12-1970 Kalman Istvan CSAJAGHY, * 12-12-1926, ÷ (Sy neem weer haar nooiensvan.)

h1     Dirk Kalman Vince CSAJAGHY, * 04-05-1972

h2     Jurina (LINDE), * 23-12-1983

f11    Louis Andries, *23-06-1898 en @ 04-11-1898 te Swellendam en + 06-10-1956

X AC VAN DER MERWE. Die egpaar was kinderloos.