1.7 BRUINTJIESRIVIERERS

e9     Pieter Emelius Streicher, * 29-12-1855 en @ 10-02-1856 te Swellendam en + 21-12-1935

X 18-07-1882 Hendrina Jacomina CILLIERS te Swellendam

[Pieter is vernoem na ’n goeie vriend van sy pa en hierdie name het in hierdie afdeling van die Linde-familie ’n belangrike plek ingeneem. Pieter het van Boesmanspad af gekom en die plaas Bruintjiesrivier (vernoem na Bruintjie, ’n perd van die Steyns, die oorspronklike eienaars) vir 700 goue ponde gekoop. Was ’n dapper man en verower ’n silwermedalje vir sy deelname aan die laaste grensoorlog. Hy was ’n stil maar oplettende man wat ’n groot bydrae in die gemeenskap gelewer het.]

f1      Hans Jurie, * 27-08-1883 te Swellendam

X 19-09-1914 Christophera Frederika Johanna JOUBERT

g1     Christonera Frederika (Freda), * 12-12-1915 en @ 05-03-1916 te Swellendam

[Freda is die bekende skryfster wat reeds op heel jeugdige ouderdom begin skryf het. Sy het in Middelrivier, Worcester en Kaapstad skoolgegaan. Sy tree op as redaktrise van Die Huisvrou en later as redaktrise vir twee welbekende uitgewers. Sedert 1971 lewer sy werk as vryskutskryfster. Sedert 1964 het sy sewe toekennings vir haar kinderboeke ontvang. Haar bekendste boek is “Die singende gras” waarvoor sy die Scheepersprys en die JH Hofmeyrprys ontvang het. Sy woon in Kaapstad en het in haar loopbaan twee bundels essays en minstens agtien kinder- en jeugboeke die lig laat sien.]

g2     Pieter Emelius Streicher, * 07-01-1921, @ 06-03-1921 te Swellendam, + 03-2011

X 22-12-1950 Anna Christina SUTHERLAND te Delareyville, * 22-01-1930 te Delareyville

h1     Maureen, * 23-02-1952 te Delareyville

X 10-04-1971 Franklyn Roy BOOYSEN te Pretoria

h2     Christovira Frederika Johanna, * 20-11-1954 te Naboomspruit

X 27-05-1972 Johannes Hendrik JACOBS te Pretoria

h3     Anita Emelia, *13-02-1962 te Pretoria

g3     Gideon Jacobus Joubert, * 01-03-1922 te Swellendam en + ?

X 31-03-1956 Magrietha Retief BOTES (Rita) te Groote Kerk, Kaapstad, * 27-04-1934 te Demaskus, Prins Albert en + ?

h1     Gertruida Deetlefs, * 23-05-1957 te Ladismith

h2     Hans Jurgen, * 22-02-1960 te Cradock en + ?

h3     Frederika Magdalena, * 11-04-1968 te Kaapstad

f2      Jan Cilliers, *25-08-1885 en @ 18-10-1885 te Swellendam

X 09-02-1924 Hendrika Petronella JOUBERT (weduwee STEYN) te Swellendam, * 27-09-1884 en + 26-06-1977. Die egpaar was kinderloos.

f3      Pieter Emilius Streicher, * 14-04-1887 en @ 05-06-1887 te Swellendam

X 19-04-1938 Anna Petronella DU TOIT (Ansie) te Swellendam, * 1907? Die egpaar was kinderloos.

f4      Abraham Albertus, * 19-08-1888 en @ 14-10-1888 te Swellendam en + 07-07-1977

X Agnes GROTHWAHL, * 17-10-1895

g1     Pieter Emelius Streicher (Piet Kelder), * 24-08-1926 te Bloemfontein

X 08-01-1953 Petra Kato DE KOCK te Malmesbury, * 29-09-1930

h1     Johanna Alida, * 24-04-1954 te Malmesbury

h2     Agnes, * 17-11-1955 te Malmesbury

h3     Louise, * 09-01-1960 te Paarl

h4     Abraham Albertus, * 08-01-1962 te Paarl

X Juanita

i1      Janette

i2      Petra

i3      Anja, * 14-08-2001 te Durbanville

g2     Irma, * 31-10-1932 te Bloemfontein

X AP ROSSOUW

f5      Dirk Cornelis, *04-05-1890 te Bruintjiesrivier en @ 06-07-1890 te Swellendam en + 09-07-1984 te Theunissen

X 12-02-1929 Ida DE WET te Bloemfontein-Noord, * 01-11-1905 te Rietvlei, Boshoff

g1     Pieter Emelius (Emel), * 29-08-1930 te Harrismith

X 10-12-1955 Ingrid Runa OBERHOLZER te Winburg, * 19-05-1932 te Winburg

h1     Erna Margarethé, * 04-03-1958 te Bloemfontein

[Erna het B Huishoudkunde Ed IV by Stellenbosch verwerf en werk as mediese verteenwoordiger.]

X 24-09-1984 Daniël Francois (Niël) DU BOIS te Stellenbosch en ¸ 19-08-1998

i1       Ingrid Runa DU BOIS (Inke), * 30-08-1989 te Panorama

i2       Francois Gustave DU BOIS (Gustave), * 26-03-1991 te Panorama

i3       Helen Marguerite DU BOIS (Lené), * 18-02-1993 te Panorama

h2     Dirk Cornelis, * 11-05-1961 te Bloemfontein

[Dirk is ’n kommersiële vlieënier.]

X 08-12-1990 Karen LAUBSCHER (Karen) te Stellenbosch

i1      Pieter Emilius (Emile), * 11-02-1994 te Stellenbosch

i2      Surita, * 22-05-1995 te Stellenbosch

h3     Ida, * 19-04-1963 te Bloemfontein

[Ida het B Huishoudkunde IV by Stellenbosch verwerf en werk as mediese verteenwoordiger.]

X 25-05-1991 Roger Ashley FRASER

i1       Ashley Ingrid FRASER (Ashley), * 17-12-1994 te Port Elizabeth

i2       Christian Peter John FRASER (Christian), * 19-11-1996 te Port Elizabeth

h4     Emma Louise (Emma), * 24-03-1965 te Pinelands

[Emma het ’n Diploma in Huishoudkunde aan die Kaapse Tegnikon verwerf.]

X 31-05-1991 Francois KNOETZE (Faffa) te Stellenbosch

i1       Emma Louisé KNOETZE (Louisé), * 11-03-1994 te Stellenbosch

i2       Ingrid Mari KNOETZE (Ingemari), * 03-09-1995 te Stellenbosch

i3       Francois Emile KNOETZE (Francois), * 25-08-1999 te Stellenbosch

h5     Pieter Emelius Streicher (Emile of Melius), * 10-07-1966 te Pinelands

[Emile het B Com by Stellenbosch verwerf en is lid van die Johannesburgse Effektebeurs.]

X 29-04-1995 Zelna CLAASSEN te Clarens

i1      Luzanne, * 02-11-2000 te Stellenbosch

g2     Jacomina Hendrina (Maynie), * 06-04-1945 te Caledon en @ 01-07-1945 te Riviersonderend

X 12-04-1969 Daniël Stephanus Petrus GELDENHUYS (Daan) te Bloemfontein-Noord, * 08-11-1945 te Kroonstad, ¸ 07-07-1988 en + 1991

[Maynie het by UOVS ’n diploma in Biblioteekkunde voltooi en as bibliotekaresse en sekretaresse gewerk. Daan het die grade B Comm en B Proc verwerf en in Theunissen as prokureur gewerk.]

h1     Petrus Johannes GELDENHUYS (Johan), * 27-12-1971 te Bloemfontein

X 06-09-1997 Frances VAN HEERDEN (Nunu) te Theunissen, * 06-09-1973 te Ventersburg

[Johan was in polisiediens. Sedert 2008 is hy plaasbestuurder in Theunissen. Boerdery is sy groot liefde. Hy is ’n kranige skut, lid van die SA B-span en Nasionale Polisiespan. Hy het glo medaljes vir Afrika. Nunu werk as klerk, maar is terselfdertyd baie skeppend en kunstig.]

h2     Bonita GELDENHUYS, * 16-12-1973 te Bloemfontein

X 07-08-1999 Gerald Brian ZDANOWICZ te Worcester, * 21-02-1965 te Libertyville, Illinois VSA en + 04-07-2002

[Gerald was ’n Amerikaanse burger van Poolse afkoms. Hy sterf aan ’n hartaanval tydens ’n pretloop op die VSA-Vryheidsdag. Bonita het met haar babadogtertjie Talia van sewe maande teruggekom SA toe en haar as ’n kleuterskoolonderwyseres bekwaam. Sy werk by ’n privaat kleuterskool en woon in Durbanville.]

h3     Anthea GELDENHUYS, * 30-09-1975 te Bloemfontein (tweeling)

X 17-03-2007 Grant HILL te Paarl, * 08-06-1976 te Kaapstad

[Grant is ’n meganiese ingenieur en Anthea werk as projekkoördineerder by Sanlam in Bellville.]

h4     Dirk Cornelis GELDENHUYS, * 30-09-1975 te Bloemfontein (tweeling)

[Dirk is ’n mediese dokter opgelei aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy was huisdokter in Bethlehem, het meermale in Kanada gewerk en spesialiseer in 2008 as narkotiseur by Tygerberg-Hospitaal. Hy woon in Durbanville.]

g2 XX 13-03-1997 Vicus Janse VAN RENSBURG te Stellenbosch, * 30-11-1936 te Robertson en + 11-11-2006 te Worcester

[Vicus het by die destydse Volkskas gewerk en was later rekenmeester by ’n bakkery in Worcester wat later Sasko geword het (nou Pioneer Foods). Hy het op jong ouderdom bestuurder geword en in 1995 afgetree. Na sy huwelik met Maynie het hulle op Rawsonville gaan woon.]

f6      Zacharias Johannes, * 14-02-1892 te Windkraal, Swellendam en @ 10-04-1892 te Swellendam

X 18-02-1929 Wilhelmina Johanna JOUBERT te Bonnievale, * 03-09-1909 te Bruintjiesrivier en + 10-03 1977 te Robertson

g1     Pieter Emelius Streicher (Piet Prokureur), * 23-12-1931 te Middelrivier, Swellendam en @ 02-1932 te Bonnievale

X 04-05-1957 Magdel Elizabeth SYMINGTON te Sutherland, *17-09-1932 en @ 15-03-1933 te Sutherland

h1     Henriette, *10-02-1960 te Bonnievale

h2     Willemien Johanna, * 10-11-1963 te Bonnievale

h3     Zenobia, * 22-06-1966 te Bonnievale

g2     Zacharias Johannes Joubert, * 10-03-1936 en @ 09-08-1936 te Middelrivier, Swellendam

X 10-03-1962 Linda Joan MANNING te Vredelust, Bellville, *12-01-1941 en @ 21-07-1941 te Hermanus

h1     Zacharias Johannes (Beer), * 14-01-1964 te Swellendam

X 21-09-1996 Antoinette WASO, *

[Antoinette het in 1987 aan die Hoërskool President gematrikuleer en is aan die US as apteker opgelei. Sy dien as senior apteker by die Netcare-Groep.]

i1      Zach

i2      Zandre

h2     Marianna, *13-02-1966 te Swellendam

X Theo Louis BLOM, * 15-05-1959 te Riversdal

i1       Louis Mattheus BLOM, * 01-05-1991 te Bredasdorp

i2       Theonie BLOM, * 24-08-1993 te Bredasdorp

h3     Henry Manning, * 09-04-1973 te Swellendam

[Henry het aan die HTS Drostdy in Worcester gematrikuleer en is by die Tegniese Kollege Westlake opgelei in paneelklop- en spuitverfwerk. Hy dien as lektor by dié kollege van 1997 tot 2005 en open sy eie paneelklopbesigheid in Bonnievale. Hy is lief vir rots- en strandhengel en is (2010) voorsitter van die Ashton-hengelklub.]

g3     Dirk Wilhelm, * 30-09-1944 te Middelrivier, Swellendam

X 25-11-1967 Susanna Maryna DE KOCK (Susie) te Kraaifontein, * 24-05-1946 te Robertson

[Wilhelm was vir baie jare die keldermeester van Nuy, naby Worcester. Hy het gereeld baie pryse op wynskoue met sy wyne gewen en is twee keer as wynmaker van die jaar landwyd aangewys. Na sy aftrede woon hy en Susie op Langebaan.]

h1     Johan, * 16-05-1970 te Stellenbosch

X 02-12-2000 Martie VAN ZYL te Worcester

i1        Wihan Wilhelm, * 12-07-2002

i2        Handré Johan, * 02-12-2004

h2     Azanne, * 08-05-1974 te Worcester

f7      Louis Henry, *03-02-1894 en @ 06-05-1894 te Swellendam en + 16-05-1980 te Potchefstroom

X 28-07-1931 Sarah Susanna COETZEE te Potchefstroom, * 26-02-1908 te Potchefstroom en + 12-11-1996

g1     Pieter Emelius Streicher, * 05-06-1932 te Swellendam

X 12-11-1960 Anna Elizabeth (Dollie) DE BRUYN, * 15-06-1932 te Rooipoort, Potchefstroom

h1     Anna Elizabeth (Ansie), * 02-12-1961 te Potchefstroom

X André BOERS

i?      Anzelle

h2     Louis Henry, *16-09-1965 te Potchefstroom

[Louis het grootgeword op die plaas Kruitfontein en hulle woon in 2008 nog daar. Hy het gematrikuleer aan die Hoër Volkskool, waar sy pa Pieter en sy sus Ansie ook skoolgegaan het. Louis het meganiese en elektriese opleiding en beklee ’n bestuurspos by Tegniese Dienste van die Noordwes-Universiteit, en hy boer.]

X 26-10-1991 Martha Susanna GRIESSEL (Martie) te Vereeniging, * 10-01-1964 te Petrusburg

[Martie het in Bloemfontein grootgeword en het daar gematrikuleer. Sy het ’n sekretariële kursus gedoen en vir baie jare in Bloemfontein in die staatsdiens gewerk en later in Vereeniging in versekering en in bankbemarking. Tans (2008) werk sy in ’n halfdagpos by NG Welsyn in Potchefstroom.]

i1      Pieter Emelius Streicher (Pieter) *17-03-1993 te Vanderbijlpark

[Pieter gaan ook skool by die Hoër Volkskool. Hy is ’n skitterende atleet in die langer afstande, het           Noordwes-kleure gekry en neem in 2008 aan die SA skolekampioenskappe deel.]

i2      Johanna Francina (Jo-hanné) *11-10-1995 te Vanderbijlpark

[Jo-hanné is een van die hoofleiers in die laerskool en blink uit in akademie, netbal, atletiek en hokkie.                    Sy het ook Noordwes-kleure vir tweekamp ontvang en neem in 2008 aan die SA kampioenskappe deel.]

g2     Rosa Hermina, * 20-11-1934 te Potchefstroom

X 18-02-1956 Stefanus Sebastiaan KRIEK te Potchefstroom, * 12-12-1933 te Vrede

g3     Barend Coetzee, * 15-03-1937 te Potchefstroom

X 04-12-1959 Anna Machielina VAN JAARSVELD te Pretoria, * 18-05-1938 te Cullinan

h1     Louis Henry, * 13-01-1965 te Pretoria

h2     Barend Albertus, * 09-12-1968 te Pretoria

h3     Anneline, * 26-05-1974 te Pretoria

g4     Hendrina Louise, * 09-12-1945 te Potchefstroom

X Piet JB COETZER

h1

h2     Jacqueline COETZER

X HECHTER

h3     Pieter COETZER

f8      Jakob Petrus (Japie), * 03-02-1896 en @ 12-04-1896 te Swellendam en + 1899 op 3½ jaar

[Oor Japie se dood het Freda Linde ’n ongepubliseerde gedig “Aan ouma Linde” geskryf wat van groot deernis getuig.]

f9      Johannes Gerhardus (Jood), * 09-08-1897 te Swellendam

X 1928 Anna Sophia Maria VAN DER MERWE (weduwee LINDE) te Lichtenburg, * 10-10-1898 te Nooitgedacht, Zeerust

[Johannes het van 1923 af vir vyf jaar by Lichtenburg diamante gedelf en daarna is hy Pretoria toe waar hy Yskor van die grond af help opbou het.]

g1     Johannes Gerhardus, * 19-02-1929 te Rooigrond KP

X 30-11-1955 Elizabeth Cloaberry DE WET te Pretoria, * 05-10-1935 en @ 03-05-1936 te Pietersburg

h1     Amanda Cloaberry, * 05-05-1961 te Pretoria

h2     Urania Rosalie, * 25-06-1964 te Pretoria

g2     Monica, * 28-12-1934 en + 14-07-1965 te Pretoria

X MEESTER

f10    Gerhardus Johannes Hermanus, * 29-04-1899 en @ 02-07-1899 te Swellendam en + 24-06-1977 te Benoni

X 08-10-1932 Anna Christina KUIT, * 20-05-1913 te Paardekop

g1     Pieter, * 12-09-1936 te Paardekop

X 03-03-1962 Jacoba Magdalena DU PLESSIS (Ena), * 01-05-1942 te Boksburg

h1     Sonja, * 23-05-1967 te Boksburg

h2     Ingrid, * 08-03-1969 te Boksburg

h3     Erika, * 21-10-1973 te Kensington-on-Thames, Engeland

g2     Gerhardus, * 14-08-1950 te Pretoria

X 02-03-1975 Louise Francis STOOP te Boksburg, * 06-06-1955 te Boksburg

h1     Pieter, * 23-02-1976 te Benoni

f11    Anna Elizabeth Johanna, * 16-03-1901 te Bruintjiesrivier en @ 30-05-1901 te Swellendam en + 03-04-1984 te Riviersonderend

X 01-02-1927 Johan Hendrik (Harry) KNOBLAUCH te Riviersonderend, * 26-02-1894 te Rustenburg, Riviersonderend en @ in die ou kerkie op Ouwerf, Lindeshof en + 11-10-1974 te Riviersonderend. Die egpaar was kinderloos.

f12    Frederick Jacobus (Fred), * 17-02-1904 en @ 01-05-1904 te Swellendam

X Elizabeth BURGER, * 14-04-1916 te Graaff-Reinet. Die egpaar was kinderloos.

[Fred het op Riviersonderend gewoon en het as bejaarde steeds ’n jeugdige persoonlikheid gehad en baie jongmense as vriende geken. Hy het op 74 nog aktief gholf gespeel en selfs ’n putjiespelkompetisie gewen.]