1 DIE SWELLENDAMSE LINDES

a    Hans Jürgen Linde (STAMVADER), * 21-09-1730 en @ 24-09-1730 te Hagsfeld, Durlach in Duitsland, + 1775? aan die Sonderendrivier en waarskynlik begrawe in die historiese kerkhof op die plaas Leeukraal by Lindeshof.

X 05-11-1758 Catharina Elisabeth SWART (weduwee van Pieter Moleman) te Stellenbosch,  @ 19-10-1727

[Hans Jürgen is die stamvader van al die Afrikaanse Lindes in Suid-Afrika. Hy het in 1753 met die skip Leijden in die Kaap aangekom as soldaat in diens van die Hollandse Oos-Indiese Kompanjie. Hy word in 1754 wamaker, in 1757 plaasarbeider en in 1758 word hy burger van die Kolonie. Van 1759 af boer hy op die plaas Gansekraal aan die Sonderendrivier, waar hy ook vir ’n tyd lank seinwagter vir die kanon op Tierberg was.]

b1     Hans Jurgen, * 1759 en @ 06-10-1759 en + 15-04-1831

X 23-11-1783 Johanna Maria HUMAN, @ 31-10-1762 te Stellenbosch en + 15-04-1831

[Hans Jurgen was in 1806 veldkornet van Grootvlakte aan die Sonderend, maar is vervang omdat hy hom in die teenwoordigheid van die waarnemende goewerneur, sir David Baird, “onbetaamlik” gedra het.]

c1     Johanna Christina, * 27-05-1786 en @ 08-10-1786 te Lindeshof en + 31-10-1859 te George

X 03-08-1806 Jonathan Willem GROENEWALD te Swellendam, @ 06-07-1777 te Swellendam en + 26-05-1840 te George

d1     Johanna Susanna GROENEWALD, * 16-06-1807 te Stormsvlei en + 18-04-1881 te George

X 25-10-1831 Alfred George ROBERTSON, * 07-10-1798 te London en + 29-11-1871 te George

d2     Jacobus GROENEWALD, * 14-10-1808 en + 12-08-1842 te Port Natal (dissenterie)

d3     Jonathan Willem GROENEWALD, * 27-02-1812 – woon op die plaas Uitkyk, George

d4     Johannes Hendrikus GROENEWALD, * 26-01-1815 te Swellendam en + 23-12-1897 te Hoogekraal, George

X 17-09-1837 Catharina Elizabeth HUMAN, * 17-01-1820 en @ 27-04-1820 te Swellendam en + 24-12-1903 te George

d5     Susanna Magdalena GROENEWALD, * 10-01-1817 en + 1901 – nooit getroud nie

d6     Maria Margaretha GROENEWALD, * 23-03-1818

d7     Catharina Elizabeth GROENEWALD, * 16-12-1819

d8     Martha Helena GROENEWALD, * 19-03-1824 en X Hendrik GERICKE