17 Mei

PARADYSERS, DEALESVILLERS EN FRANKFORTERS BYGEWERK

Geskryf deur 

Die jongste beskikbare inligting van die Paradysers, Dealesvillers en Frankforters (drie Linde-groepe uit die Vrystaatse Lindes) is op 4 Junie 2010 bygewerk. Klik links op Geslagsregister, dan op Vrystaatse Lindes en dan op een van hierdie drie groepe om die inligting te bekyk. Stel sommer vas of jou gegewens korrek en op datum is.

Last modified on Saterdag, 08 Junie 2013 23:02