Bruintjiesrivierers

Van links na regs staan Lina Linde (vrou van wyle Ben Linde), Piet en Louise Coetzer van Bloemfontein, Dollie en Pieter Linde van Potchefstroom en Rosa (Linde) Kriek (vrou van wyle Faan Kriek van St Lucia). Hulle is die kinders en skoonkinders van wyle Louis en Sarah Linde, vroeër van Potchefstroom.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

two + 18 =