Alta (Linde) Louw oorlede

Alta (Linde) Louw (66) is op 15 Mei oorlede. Sy was die oudste van ses kinders van wyle Dries en Rina Linde van Bloemfontein, Kareeklowers van die Vrystaatse Lindes. Ons is saam hartseer met haar seun Willem en die hele familie.

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

9 + 13 =