Riana Linde oorlede

So jammer om te hoor dat Riana Linde (74) van Swellendam oorlede is. Sy was getroud met Boetie Linde, Leeuwrivierer, wat in 2016 oorlede is. Ons meegevoel met haar kinders Willie, Corné en Lizl en hulle gesinne. Boetie en Riana het deur die jare ‘n hele paar Lindefeeste bygewoon – ook in die Vrystaat.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

thirteen + nineteen =