Bessie is 99!

Bessie Linde het in Desember 2021 99 jaar oud geword. Sy was getroud met Jan de Wet Linde wat in die Hertzogville-distrik geboer het. Hy is reeds in 1989 oorlede. Op die foto’s is sy te sien met ‘n groot aantal kinders en kleinkinders. Baie geluk, Bessie. Sterkte vir die volgende skof!

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

4 × 5 =