Charlene kry graad

Baie geluk aan Charlene van den Berg van Klerksdorp. Sy het onlangs die graad B Ed Honneurs in Onderwysbestuur en -leierskap aan NWU behaal. Knap gedaan! Voorspoed toegewens vir jou beroepsloopbaan vorentoe. Charlene is die oudste dogter van Adri en Waldo van den Berg en sy stam uit die Kareeklowers van die Vrystaatse Lindes.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

two × 5 =