Hans Linde se aartappels

 

As jy iewers by so ’n vragmotor verby ry met die naam van ons almal se stamvader daarop, kan jy maar weet dis Hans Linde van Coetzersdam naby Vryburg wat besig is om van sy honderdduisende sakkies aartappels markte toe te ry. En as jy sulke sakkies iewers in ’n winkel sien, koop gerus – dis goeie kwaliteit! Hans hoort by die Vryburgers van die Swellendamse Lindes. Doen so voort, Hans en seuns, die volk het kos nodig.

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.