Jayden Deysel

Baie welkom aan klein Jayden Deysel van Rustenburg. En baie geluk aan ouers Michelle en Bernard, grootouers Jaco en Deirdré en oumagrootjie Stienie Linde, Kareeklowers van die Vrystaatse Lindes. Mag hy vir julle almal baie vreugde bring!

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

11 + fifteen =