Professor Bennie

Maak kennis met Bennie Linde van Potchefstroom (Schanskraler uit die Vrystaatse Lindes). Hy is onlangs aangestel as professor in Indiensnemingsverhoudinge in die Fakulteit van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit. Baie geluk, Bennie en Carina!

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

6 − 3 =