Nommer 29 vir Hannetjie

Hannetjie Rossouw (93) van Bethlehem is ‘n Leeuwrivierer uit die Swellendamse Lindes. Sy hou haar 29ste agterkleinkind vas. Hy is Johan, derde kleinding van Johan en Aletia Scheepers van Fouriesburg. Baie geluk! Groot rykdom!