Geliefde Linde-egpaar roep onderwys vaarwel

Louis en Elsje Linde het op 30 Junie 2020 afgetree na 35 jaar in die onderwys. Vir die laaste 14 jaar was Louis die hoof van Laerskool Louis Trichardt en Elsje in beheer van die Graad R’e. Geniet die nuwe fase van julle lewe!

Lees die mooi artikel, wat in Zoutpansberger verskyn het, op ons facebook-blad. Of klik op die skakel hier onder:

https://www.zoutpansberger.co.za/articles/news/52707/2020-06-26/geliefde-linde-egpaar-roep-onderwys-vaarwel

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

four × 2 =