Phillip Theunissen

Baie geluk aan Jana en Jaco Theunissen van Bloemfontein met die koms van Phillip, ook aan grootouers Aldi en Kobus Lombard. Mag hy groot vreugde bring! Aldi is ‘n Pietersdaler van die Vrystaatse Lindes.