Charlene en Erasmus

Charlene van den Berg, oudste dogter van Adri van den Berg en kleindogter van Stienie Linde, het in Oktober 2021 verloof geraak aan Erasmus Venter. Baie geluk, julle twee! Hou ons op die hoogte met verwikkelings …

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

nine + fourteen =