Viktor James Linde

Baie geluk aan PG en Lizzi Linde van Hull, Engeland met klein Viktor James. PG is ‘n Pietersdaler uit die Vrystaatse Lindes, seun van JC Linde en kleinseun van wyle Hannes Linde, die genealoog van die Lindes. Hou ons naam hoog in Engeland!

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.