Jaco en Marilize Linde se groot dag

Jaco en Marilize Linde is in 2021 in Klerksdorp getroud. Jaco is die oudste seun van Jannie en Mimi Linde van Outjo, Suidwesters van die Swellendamse Lindes. Op die foto is ook sy jonger broers, Jurgen (links) en Willem. Jaco is ingenieur en Marilize dieetkundige. ‘n Mooi toekoms vir julle toegewens!

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

seventeen − two =