Corli verloof
Corli Linde (uit die Leeuwrivierers van die Swellendamse Lindes), sakevrou van Upington, het einde Maart 2022 verloof geraak aan die groot liefde van haar lewe, Johan Aggenbach – ook van Upington. Baie geluk! Mag dit uitloop op ‘n lang en gelukkige lewe saam.

