Kosie Linde oorlede

Kosie Linde (82) is op 6 Januarie 2022 oorlede. Hy was die spilpunt van die Suidwesters uit die Swellendamse Lindes en het op die plaas Lindehof buite Outjo geboer. Innige meegevoel met sy kinders Ella, Jannie en Hanlie en gesinne.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

20 − six =