Jannie Linde oorlede

Dominee Jannie Linde (90), Kluitjieskraler van die Swellendamse Lindes, is in Februarie 2022 oorlede. Hy was predikant van die NG Gemeentes Goedvertrou, Caledon en Tygerberg en het na sy aftrede in 1991 in Brackenfell gewoon. Ons meegevoel met sy vrou Margaret en hulle dogters Annelize, Marguerite, Nilanie en Jureni en die ander lede van die familie. Ons is saam met julle dankbaar vir sy vrugbare en voorbeeldige lewe.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

17 + 13 =