Tienie Linde oorlede
Tienie Linde, Schanskraler van die Vrystaatse Lindes, is in Junie 2021 drie weke na sy vrou Ethel oorlede. Ons is hartseer saam met hulle kinders, Susan, Kobus en Johan en die kleinkinders. Ai, ‘n tweede groot verlies binne so ‘n kort tyd …