Ethel Linde oorlede

Ons is jammer om te hoor van die heengaan van Ethel Linde (79). Sy was vrou van Tienie Linde, Schanskraler van die Vrystaatse Lindes en ma van Susan, Kobus en Johan. Mag die Here julle en julle dierbares troos en versterk. Haar seun Johan (van die Drakensbergse Seunskoorskool) skryf: “Jy kan trane stort omdat sy weg is, of jy kan glimlag omdat sy geleef het …”

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

1 × 4 =