Billy Botha oorlede

Billy Botha (62) van Johannesburg is in Julie 2021 aan Covid oorlede. Hy was getroud met Sunette, dogter van dr Hannes Linde, die genealoog van die Lindes uit die Pietersdalers van die Vrystaatse Lindes. Billy en Sunette het deur die jare amper die meeste van al die Lindes die Lindefeeste bygewoon. Innige meegevoel met Sunette en hulle kinders, Jaco-Rien en Jaycee en die hele familie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

sixteen + 12 =