Nick Loubser oorlede

Ons innige meegevoel met Henriëtte (Linde) Loubser en haar kinders Mavis, Magdel en Pieter en die hele familie met die heengaan van haar man Nick in April 2022. Hulle was amper 40 jaar getroud en is ‘n baie bekende en geliefde gesin in Stellenbosch. Henriëtte stam uit die Bruintjiesrivierers van die Swellendamse Lindes.

 

 

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

11 − 5 =