Klara Jané Linde gebore
Baie geluk aan Christiaan en Adré Linde van Pretoria met die geboorte van hulle tweede dogtertjie Klara Jané op 7 Junie. Mag sy vir julle groot vreugde bring. Geluk ook aan Gerrit en Jarica Linde, grootouers van Danabaai, uit die Voorrechtsvleiers van die Swellendamse Lindes.