Karson Shannon is ook ‘n Linde!

Karson Shannon, gebore op 24 Augustus 2021, is die eerste seun van Logan Shannon en Chantal Linde. Chantal is die dogter van Nico en Marinda Linde van Nieu-Seeland. Nico kom uit die Kareeklowers van die Vrystaatse Lindes. Mag dit goed gaan met julle in daardie verre land!

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

four × three =