Jurgen Linde, die dubbele Linde-baba

Welkom aan Jurgen Linde, die eerste Linde-Linde-baba. En baie geluk aan Pa Theunis Linde (Swellendammer) en Ma Tharina Linde (Vrystater) met julle eersteling, ook aan die oupas en oumas. Mag hy groot vreugde bring. Dink so daaraan: niemand het soveel Linde-bloed in die are as hy nie! Helfte daarvan is Swellendamse en die ander helfte Vrystaatse Linde-bloed.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

3 × 3 =