Gwen Linde oorlede

In Mei 2021 is Gwen Linde in die geseënde ouderdom van 93 oorlede. Sy was getroud met Frikkie (Witbank) Linde, Kareeklower van die Vrystaatse Lindes wat reeds in 1997 oorlede is. Ons meegevoel met haar dogter Retha Visagie en haar seun Erik Linde en hulle gesinne. Soveel wonderlike herinneringe …

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

4 × three =