Riem Linde oorlede

Wessel (Riem) Linde is op 13 Desember 2020 op die ouderdom van 70 oorlede. Hy laat sy drie kinders, Rudi Linde, Madelein Passano, Renier Linde en hulle gesinne agter. Hy was die broer van Andries Johannes Linde. Riem was ‘n Kareeklower uit die Vrystaatse Lindes. Sy ouers was Ruben Hendrik Linde en Serah Wessels Linde. Baie sterkte aan die familie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

12 + 7 =