Barend Linde oorlede

Barend Linde (96), Schanskraler van die Vrystaatse Lindes, is op 18 November 2020 oorlede. Ons meegevoel met sy kinders, Louis Linde van Pretoria, Rénette le Roux van Uitenhage, Heloïse Holtzhausen van Boston VSA, Hanlie Bosman van Port Elizabeth en al die skoonkinders en kleinkinders. Hy was ‘n ware steunpilaar vir sy familie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

four + one =