Stienie en die kaptein

Stienie Linde het in November 2019 by haar seun Nico en sy gesin in Nieu-Seeland gekuier. Op pad terug was sy eers bietjie ongelukkig dat haar vlug van Sydney af ’n paar uur vertraag is. Maar op dié vlug kon sy kennis maak met die baie gewilde kaptein Siya Kolisi, wat op pad terug was van die Springbokke se wêreldbeker-oorwinning. Hoe’s daai vir geluk! Stienie is uit die Kareeklowers van die Vrystaatse Lindes.

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

five × 1 =