Ian Greyling

Mari-Oni (Linde) en Johann Greyling is die trotse ouers van Ian wat op 4 Oktober 2019 gebore is. Mari-Oni is op die Lindebond se bestuur en is die dogter van die Bond se voorsitter, Derik en vroulief Marina van Kemptonpark. Ouboet Obus is baie trots op die nuweling.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.