Anzé Kotzé

So lyk Joanné en Janneman Kotzé se nuwe dogtertjie, Anzé. Ons sê baie geluk en ons glo dat sy vir julle baie vreugde sal bring. Joanné is die jongste dogter van Marthinus en Berdine Linde, Kareeklowers van die Vrystaatse Lindes. Baie geluk aan Oupa en Ouma ook!
