Luan en René

René Lombard is onlangs in Bloemfontein met Luan Louw getroud. Ons wens vir julle alle seën en voorspoed toe vir die heerlike reis op pad vorentoe. Mens kan sommer sien hoe gelukkig julle is! René is die jongste dogter van Kobus en Aldi Lombard uit die Pietersdalers van die Vrystaatse Lindes.
