Nicol en Patricia

Nicol Linde van Frankfort en Patricia de Villiers van Vrede is onlangs getroud. Mag julle baie voorspoed en vreugde beleef! Nicol is die oudste kind van Bart en Henriette Linde uit die Frankforters van die Vrystaatse Lindes.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.