Shaun en Andrea

Op 21 September is Shaun Linde by Bergland naby Worcester met Andrea le Roux getroud. Ons sê hartlik geluk! Shaun is die jongste seun van Hans Linde uit die Suidpunters van die Swellendamse Lindes.

  Shaun en Andrea ken mekaar van laerskooldae af. Hulle woon in Randburg en werk albei in Johannesburg. Shaun is ’n ingenieur by Transnet en Andrea werk as administrateur by Print Outsource International.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.