Marc en Johanna

Johanna (Linde) en Marc Anthony Geldenhuys is onlangs op Williston getroud. Johanna is die dogter van Jurgens en Maria Linde uit die Leeuwrivierers van die Swellendamse Lindes.

Johanna en Marc by haar gesin: haar broer Theunis staan links en haar trotse ouers, Maria en Jurgens Linde van Williston regs.
