Mea Sophia

Op 25 September 2019 is Manie en Carmen Linde se eersteling gebore. Die dogtertjie se naam is Mea Sophia. Baie geluk, julle twee! Mag sy voorspoedig wees en vir julle baie vreugde bring. Manie is die seun van Louis en Riekies Linde, Schanskralers van die Vrystaatse Lindes.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.