Henri William Linde

Henri William Linde is op 26 Nov 2018 gebore. Hy is die eersteling van PG en Elizabeth Linde wat in Engeland woon en werk. Hy is ook die eerste agterkleinkind van wyle Hannes en Kotie Linde van Johannesburg. Hoe trots sou hulle nie op hom gewees het nie! Hannes is die man wat die Lindes se stamboom begin navors het en hy was ook vir jare voorsitter en later erepresident van die Lindebond.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.