Anike Wené

Baie geluk aan Henri en Marijke Linde van Johannesburg (Pietersdalers van die Vrystaatse Lindes) met die geboorte van Anike Wené as sussie vir Emeri op 26 September. Mag albei die pragtige dogtertjies vir julle baie vreugde bring!

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.