Ané van Vollenhoven
Baie geluk aan Simoné en Vollie van Vollenhoven van Betlehem met die geboorte van klein Ané. Mooi wense vir julle vir die pad vorentoe. Baie geluk ook aan die oupa en ouma, Makena en Mona Scheepers. Simoné kom uit die Leeuwrivierers van die Swellendamse Lindes.
