Oudste Linde


Bessie Linde van Hertzogville is tans die oudste lewende Linde. In Desember 2019 het sy 97 geword, en sy geniet nog goeie gesondheid. Bessie, mag die komende jaar ook vol seën wees! Op die foto sit sy by haar drie kinders, Tinus Linde, Dirk Linde en Marianne Palmer. Bessie se man was Jan de Wet Linde uit die Leeuwrivierers van die Swellendamse Lindes. Hy is reeds in 1989 oorlede.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.