Lindes Voorrechtsvleiers 08/08/202013/08/2020 Corné 0 Comments Susan, Christa, Jackie, Linde, Marisa, Edwin, Riana en Jannie, almal in die gesin van Rina Linde en Kobus Conradie. Rina stam uit die Voorrechtsvleiers van die Swellendamse Lindes.