Kareeklowers

Koos en Connie Linde van Bloemfontein se gesin. Hulle is Kareeklowers van die Vrystaatse Lindes. Van links is skoondogter Leandri, haar man Shaun, sy suster Natalie en dan Koos en Connie. Koos en sy broer Jurie bedryf Linde-Finansiële Beplanners in die Rosestad.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

fourteen − six =