Linde-wapen op leer
Maree Linde het laat weet dat hy hierdie “valet tray” laat maak het met die Linde-wapen daarop.
Read moreMaree Linde het laat weet dat hy hierdie “valet tray” laat maak het met die Linde-wapen daarop.
Read moreVir Andrew en Jacquet Bradford van Australië is onlangs tweelingseuns gebore, Neale en Nathan. Baie geluk aan julle, en ook
Read moreBessie Linde van Hertzogville het op 24 Desember 2020 98 jaar oud geword.
Read moreStienie Linde met haar agterkleinkinders.
Read moreJaco en Lichelle Linde is op 17 Desember 2020 getroud. Hulle dogtertjies se name is Danté en Diané.
Read moreWessel (Riem) Linde is op 13 Desember 2020 op die ouderdom van 70 oorlede. Hy laat sy drie kinders, Rudi
Read moreBarend Linde (96), Schanskraler van die Vrystaatse Lindes, is op 18 November 2020 oorlede. Ons meegevoel met sy kinders, Louis
Read moreJc en Tertia Linde van Clarens is geseën met tweelingseuns in Oktober 2020.
Read moreDie enigste drieling in die Linde-register is dié van Corlia en Marius Liebenberg van Wesselsbron. Corlia is ‘n Kareeklower van
Read moreKoos en Connie Linde van Bloemfontein se gesin. Hulle is Kareeklowers van die Vrystaatse Lindes. Van links is skoondogter Leandri,
Read more