Bessie is 99!
Bessie Linde het in Desember 2021 99 jaar oud geword. Sy was getroud met Jan de Wet Linde wat in
Read moreBessie Linde het in Desember 2021 99 jaar oud geword. Sy was getroud met Jan de Wet Linde wat in
Read moreTheo Linde van Upington is op 21 Augustus 2021 aan Covid-verwante komplikasies oorlede. Hy was 58 jaar oud. Ons meegevoel
Read moreBilly Botha (62) van Johannesburg is in Julie 2021 aan Covid oorlede. Hy was getroud met Sunette, dogter van dr
Read moreJockey Linde (87) is in Julie 2021 aan Covid oorlede. Hy is ‘n Leeuwrivierer uit die Swellendamse Lindes. Hy het
Read moreCharlene van den Berg, oudste dogter van Adri van den Berg en kleindogter van Stienie Linde, het in Oktober 2021
Read moreJaco Linde, Dealesviller uit die Vrystaatse Lindes, is in Junie 2021 as predikant van die Gereformeerde Kerk Witrivier georden. Sy
Read moreTienie Linde, Schanskraler van die Vrystaatse Lindes, is in Junie 2021 drie weke na sy vrou Ethel oorlede. Ons is
Read moreIn Mei 2021 is Gwen Linde in die geseënde ouderdom van 93 oorlede. Sy was getroud met Frikkie (Witbank) Linde,
Read moreWelkom aan Jurgen Linde, die eerste Linde-Linde-baba. En baie geluk aan Pa Theunis Linde (Swellendammer) en Ma Tharina Linde (Vrystater)
Read moreKarson Shannon, gebore op 24 Augustus 2021, is die eerste seun van Logan Shannon en Chantal Linde. Chantal is die
Read more