Jaco Linde georden
Jaco Linde, Dealesviller uit die Vrystaatse Lindes, is in Junie 2021 as predikant van die Gereformeerde Kerk Witrivier georden. Sy
Read moreJaco Linde, Dealesviller uit die Vrystaatse Lindes, is in Junie 2021 as predikant van die Gereformeerde Kerk Witrivier georden. Sy
Read moreTienie Linde, Schanskraler van die Vrystaatse Lindes, is in Junie 2021 drie weke na sy vrou Ethel oorlede. Ons is
Read moreIn Mei 2021 is Gwen Linde in die geseënde ouderdom van 93 oorlede. Sy was getroud met Frikkie (Witbank) Linde,
Read moreOns is jammer om te hoor van die heengaan van Ethel Linde (79). Sy was vrou van Tienie Linde, Schanskraler
Read moreSo jammer om te hoor dat Riana Linde (74) van Swellendam oorlede is. Sy was getroud met Boetie Linde, Leeuwrivierer,
Read moreMaree Linde het laat weet dat hy hierdie “valet tray” laat maak het met die Linde-wapen daarop.
Read moreBessie Linde van Hertzogville het op 24 Desember 2020 98 jaar oud geword.
Read moreJaco en Lichelle Linde is op 17 Desember 2020 getroud. Hulle dogtertjies se name is Danté en Diané.
Read moreWessel (Riem) Linde is op 13 Desember 2020 op die ouderdom van 70 oorlede. Hy laat sy drie kinders, Rudi
Read moreBarend Linde (96), Schanskraler van die Vrystaatse Lindes, is op 18 November 2020 oorlede. Ons meegevoel met sy kinders, Louis
Read more