Jayden Deysel
Baie welkom aan klein Jayden Deysel van Rustenburg. En baie geluk aan ouers Michelle en Bernard, grootouers Jaco en Deirdré
Read moreBaie welkom aan klein Jayden Deysel van Rustenburg. En baie geluk aan ouers Michelle en Bernard, grootouers Jaco en Deirdré
Read moreMaak kennis met Bennie Linde van Potchefstroom (Schanskraler uit die Vrystaatse Lindes). Hy is onlangs aangestel as professor in Indiensnemingsverhoudinge
Read moreBaie geluk aan Tonie Linde, uitvoerende hoof van die Haasjeskop-boerdery by Caledon. Dié boerdery is einde 2019 aangewys as Graan
Read moreJaco Linde het onlangs op MaroelaMedia ’n artikel geskryf met die opskrif “Ek is klaar met sosiale media”. Hy sê
Read moreHenri William Linde is op 26 Nov 2018 gebore. Hy is die eersteling van PG en Elizabeth Linde wat in
Read moreJohanna (Linde) en Marc Anthony Geldenhuys is onlangs op Williston getroud. Johanna is die dogter van Jurgens en Maria Linde
Read moreOp 25 September 2019 is Manie en Carmen Linde se eersteling gebore. Die dogtertjie se naam is Mea Sophia. Baie
Read moreOp 21 September is Shaun Linde by Bergland naby Worcester met Andrea le Roux getroud. Ons sê hartlik geluk! Shaun
Read moreRené Lombard is onlangs in Bloemfontein met Luan Louw getroud. Ons wens vir julle alle seën en voorspoed toe vir
Read moreSo lyk Joanné en Janneman Kotzé se nuwe dogtertjie, Anzé. Ons sê baie geluk en ons glo dat sy vir
Read more